top of page
1.png

UITENHAGE

Uitenhage is 'n dorp naby Port Elizabeth in die Oos-Kaapprovinsie van Suid-Afrika, wat veral vir sy Volkswagen fabriek bekend is. Die Suid-Afrikaanse dogtermaatskappy van die Duitse motorvervaardiger is die grootste op die vasteland van Afrika met sowat 20 000 werknemers.

SELECT A CATEGORY

Be the first to.png
Here (2).png
Here (2).png
bottom of page