top of page

VISITORS:

STEYNSRUS
Steynsrus is 'n landboudorp in die Vrystaat, in Suid-Afrika, tussen Arlington en Kroonstad. Die dorp is in 1910 gestig en genoem na Martinus Theunis Steyn, die sesde en laaste staatspresident van die Oranje-Vrystaat. Buite die dorp is 'n klipstapel op die plek waar Pres. Steyn gerus het.
SELECT A CATEGORY

.png)
.png)
bottom of page