top of page

VISITORS:

HOOPSTAD
Hoopstad is 'n dorpie aan die Vetrivier in die provinsie Vrystaat, sowat 31 km suidwes van die rivier se samevloeiing met die Vaalrivier en 90 km wes van Welkom. Die dorp bedien 'n boerderystreek waarin met Afrikanerbeeste en saaigewasse, veral mielies, koring en grondbone, geboer word.
SELECT A CATEGORY

.png)
.png)
bottom of page