top of page
1.png

HAMMANSKRAAL

Hammanskraal is 'n dorp in noordelike Gauteng, in Suid-Afrika. Die dorp is 20 km suid van Pienaarsrivier geleë en vernoem na 'n vroeë veeboer, Hamman, wat 'n kraal hier gebou het om sy vee teen roofdiere te beskerm. In 1979 is die Federation of South African Trade Unions hier gevorm.

SELECT A CATEGORY

Be the first to.png
Here (2).png
Here (2).png
bottom of page