top of page
1.png

BLOEMFONTEIN

Bloemfontein is die hoofstad van die Suid-Afrikaanse provinsie Vrystaat en die land se sesde grootste stad. Dit is ook sedert 1910 Suid-Afrika se regterlike hoofstad. Bloemfontein staan informeel as die Rosestad bekend en word in Suid-Sotho Mangaung genoem.

SELECT A CATEGORY

Be the first to.png
Here (2).png
Here (2).png
bottom of page